AC
Ans C

1 reviews | Active since Oct 2019

09 Nov 2022, 13:14

Agente by Virseker

Dit neem 5 dae om n eis te finaliseer alhoewel die agent presies weet wat die uit**** is. Pateties. Gee die bevinding die volgende dag aan die eiser deur of die eis goed gekeur is of afgekeur is. Word wakker Virseker!!!

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply09 Nov 2022, 13:23
Official
Hi Ans Coetzee,

Ons is baie jammer om te hoor van u diens ervaaring . 

Ons relevante span met u in ****ak kan wees .

Vriendelike Groete
Die Virseker Span