SS
Sabrina S

1 reviews | Active since Nov 2012

10 Apr 2026, 04:30

After 3 messages on automated system, no one called back

After 3 messages on automated system, no one called back. I had to phone in again.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply10 Apr 2026, 08:42
Official
Goeiedag Sabrina,

Ons is jammer vir die ongerief wat u ervaar het en vra om verskoning dat u nie teruggebel is nie.

U terugvoer is in ag geneem en sal met die betrokke span gedeel word sodat ons ons reaksieprosesse kan verbeter. Indien u steeds hulp benodig, laat weet ons asseblief.

Vriendelike groete,
Die Virseker-span.