JJvN
JOHANNA Jansen van Nieuwenhuizen

1 reviews | Active since Jun 2020

19 Apr 2024, 17:36

Afrikaanse vriendelike professionele kundiges

Afrikaanse vriendelike professionele kundiges. En die pryse....wow. probeer gerus self

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Apr 2024, 17:39
Official
Goeie dag Johanna,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.

Lekker dag verder. 
 
Vriendelike Groete
Die Virseker Span