LR
Liezl R

1 reviews | Active since May 2016

14 Sept 2023, 11:34

Afriform het my ges***el en my van die versekeraar vertel

Afriform het my ges***el en my van die versekeraar vertel. Ek het met Raymond gepraat en hy het vir my 'n kwotasie gestuur. Die diens is vriendelik en profesioneel.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply14 Sept 2023, 11:37
Official
Goeie dag Liezel. Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker-span