DK
Dalene K
1 reviews | Active since Aug 2020
12 Jul 2024, 17:36
Absoluut geen diens
Diens in jou taal. Julle laat my skaam kry vir ons taal met julle aaklige power diens, nee wag absoluut geen diens. Baie baie vinnig om n quote te gee en mens se geld te vat. Na dit kry mens julle glad nie in die hande nie. Hoe kan julle besigheid só doen? Nee wraggies maak julle besigheid eerder toe voor julle ons baie mooi taal verder skade aandoen. Wens ek kon 0 sterre gee. Mense bly eerder weg, jy kry ongelukkig geen diens, wat nog te sê van diens in jou taal. Dis hartverskeurend!!!
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
12 Jul 2024, 17:44 Hallo Dalene,
Dit is vir ons sleg om te hoor en is beslis nie die ervaring wat ons vir ons kliënte wil bied nie. Ons vra om verskoning en sal graag wil kyk of dit nie reggestel kan word nie, ons span sal binnekort in ****ak wees met jou.
Vriendelike groete, Die Virseker Span

Virseker's reply12 Jul 2024, 17:44
Official
Hallo Dalene,
Dit is vir ons sleg om te hoor en is beslis nie die ervaring wat ons vir ons kliënte wil bied nie. Ons vra om verskoning en sal graag wil kyk of dit nie reggestel kan word nie, ons span sal binnekort in ****ak wees met jou.
Vriendelike groete, Die Virseker Span
Dit is vir ons sleg om te hoor en is beslis nie die ervaring wat ons vir ons kliënte wil bied nie. Ons vra om verskoning en sal graag wil kyk of dit nie reggestel kan word nie, ons span sal binnekort in ****ak wees met jou.
Vriendelike groete, Die Virseker Span
DK
Dalene K's updateReviewer Update
17 Jul 2024, 20:45Dis al 5 dae na hierdie comment en nogsteeds niks nie. Dis aaklig. Het niemand meer trots in hulle werk nie. Kry mense wat actually wil werk en nog trots op hulle werk is. Want blykbaar is niemand meer nie. Asof daar werk om elke draai is. Julle gee Afrikaans is slegte naam. Julle behoort julle te skaam!!!!
DK
Dalene K's update17 Jul 2024, 20:45
Reviewer Update
Dis al 5 dae na hierdie comment en nogsteeds niks nie. Dis aaklig. Het niemand meer trots in hulle werk nie. Kry mense wat actually wil werk en nog trots op hulle werk is. Want blykbaar is niemand meer nie. Asof daar werk om elke draai is. Julle gee Afrikaans is slegte naam. Julle behoort julle te skaam!!!!