JJ
Johanri J

1 reviews | Active since Mar 2022

07 Mar 2022, 13:03

Absoluut beste diens nog ooit ontvang by Henri

Absoluut beste diens nog ooit ontvang by Henri. Brilliant 😁 Sal hom spesifiek en julle aanbeveel aan al my kennise

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply07 Mar 2022, 13:07
Official
 
Goeie Dag Johanri,

Dit is altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaaring met ons te deel.

Lekker dag verder 
 
Vriendelike Groete 
Die Virseker Span