T
Theo

1 reviews | Active since Sept 2022

26 Jun 2023, 11:01

Aanmeld van is windskerm

Die konsultant was baie behulpsaam en was skaars kla met eies toe kry ek sms van Plate Glass sat eis gerigestreer is en vroeg maandag oggend kry ek Watts upp van plate glass fat hulle fotos ens van voertuig soek om windskerm te bestell

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply26 Jun 2023, 11:12
Official
Goeie dag Theo,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete, 

Die Virseker span