GB
Gerda B

1 reviews | Active since Jan 2017

18 Jan 2017, 09:07

***

<p>Ek will net baie baie dankie se vir die stuning diens wat ek deur julle nogmals dankie aan die Virseker span julle is top of the top.</p>

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply18 Jan 2017, 09:32
Official

Dit is ons plesier om van hulp te kan wees en jou top gehalte diens aan te bied, jy verdien dit.

Dankie aan jou vir die positiewe terugvoer, dit beteken vir ons baie en ons sal seker maak om dit aan Wayne oor te dra.

Geniet die res van jou dag.

Die Virseker Span.