MPp
Mnr. Pieterse pietersepjj
1 reviews | Active since Mar 2023
09 Mar 2023, 15:13
5 Ster Diens
Janho Beyers!! Jy is 'virseker' die toonbeeld van doeltreffende kommunikasie, beleefdheid en wyse raad! Ek voel gelukkig en tevrede... Sulke vriendelike en flinke diens word hoog op prys gestel. Doen so voort!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Virseker's replyOfficial
09 Mar 2023, 15:21Hi Mnr. Pieterse,
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Hierdie is baie goeie terugvoering, dankie dat u, u goeie diens ondervinding met ons gedeel het.
Geniet u dag verder.
Groete
Die Virseker Span.
Die Virseker Span.
Virseker's reply09 Mar 2023, 15:21
Official
Hi Mnr. Pieterse,