MP
Mnr. Pretorius

1 reviews | Active since Sept 2022

05 Sept 2022, 13:09

5 star rating

Diens ontvang was uitstekend en baie vriendelik . Baie tevrede .

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply05 Sept 2022, 13:11
Official
Goeie dag Mnr. Pretorius

Dis altyd wonderlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. 
 Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel op hierdie platvorm.
 
 Lekker dag verder 
 
 Vriendelike Groete
 Die Virseker Span