RPSr
Riaan Pieter Smit riaansmit

1 reviews | Active since Nov 2022

30 Jan 2024, 12:24

3rde party afdeling is nie beskikbaar

Ek het in Okt 2023 ń ogeluk vehad met ń ander voertuig. My skaxe op die bakkie is herstel sonder enige probleem, maar die ander motor se skade is volgens Mosselbaai paneelkloppers klaar deur Virseker uitbetaal, wat nie waar is nie. Nou probeer ek al 48 uur om die 3de party afdeling van Virseker in die hande te kry, maar geen hulp. Die afdeling antwoord nie en daar is al 2 boodskoppe op hul sisteem gelaat om my te ****ak. Die motor se afspraak by die paneelkloppers is vir 01/02/24 en die saak moet opgelos word voor dan. Werklik power diens van hierdie afdeling. Ek gaan hierdie beslis verder vat.

0
Replies (3)
Virseker
Virseker's reply30 Jan 2024, 12:33
Official
Goeie dag Mnr RP Smit, 

Ons is teleurgesteld om van u dienservaring te hoor. 

Ons sal die korrekte afdeling vra om vir u te ****ak.

Groete,
Die Virseker Span
RPSr
Riaan Pieter Smit riaansmit's update30 Jan 2024, 17:58
Reviewer Update
Aan die Virseker Span: Dit is nou 17h57 en niemand het my ge****ak omtrent die probleem nie. Dis so verstreerend.
Virseker
Virseker's reply30 Jan 2024, 18:11
Official
Goeie naand Riaan, ons is jammer dat u nog nie ge****ak was nie. U klagte was na die derde party afdeling verwys. Ons sal hulle herinner om u more gedurende kantore te ****ak.  

Groete, 
Die Virseker Span