MVZ
Mnr. Van Zyl

1 reviews | Active since Jun 2024

19 Jun 2024, 15:40

2/10

Swakse dien ooit??? Kan net Neal Titus punte gee wat my probeer help het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply19 Jun 2024, 15:46
Official
Goeie dag Mnr Van Zyl,

Dit is kommerwekkend om te hoor.

Verskaf asseblief jou polisnommer of ID-nommer en meer inligting oor jou klagte. 

Vriendelike Groete,
Die Virseker Span.