MW
Marguerite W

1 reviews | Active since Mar 2022

25 May 2026, 15:45

100 %. Baie dankie.

Beste en vriendelikste diens wat ek in 'n lang tyd gehad het. Baie dankie aan ieder en elk wat my gehelp het.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply25 May 2026, 15:46
Official
 Goeie Dag   Marguerite, 

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou diens ervaring met ons te deel. Ons waardeer dit baie. Lekker dag verder! 

Vriendelike Groete, 
Die Virseker Span.