II
Isabella I

1 reviews | Active since Jun 2023

23 Jun 2023, 09:04

10 uit 10

10 uit 10. Dankie. Dis die rede hoekom ek by Virseker is, wat 'n voorreg om in jou taal' n probleem te kan oplos. Jul diens is en was nog altyd puik.

0
Replies (1)
Virseker
Virseker's reply23 Jun 2023, 09:05
Official
Goeie dag Mev. Smith,

Dankie vir die deel van sulke positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete,

Die Virseker span