SvdW
Stephan van der Walt
1 reviews | Active since Jun 2016
25 Nov 2024, 10:07
0nbevoegte en onprofessionele diens.
0nbevoegte en onprofessionele diens. Eis *** Na bykans n maand is die herstelwerk na die inbraak by my huis nogsteeds nie afgehandel nie. Tydelike herstelde ruite, stukkende en gesteelde veiligheidshekke en beskadigde diefwering dra by tot n uiters onveilige en gevaarlike situasie vir my. H M Projects wat aangestel is vir die herstel , het nog niks gedoen nie, hulle ****ak nommer bestaan nie eers nie. Wat n onbevoede versekeraar is Virseker nie. Dis nou die 3 de klagte wat ek op HelloPeter plaas oor die eis.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
25 Nov 2024, 10:16Goeie dag Stephan
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Neem asseblief kennis dat ons jou navraag na die betrokke departement eskaleer het om jou saak te ondersoek.
Die Virseker Span
Neem asseblief kennis dat ons jou navraag na die betrokke departement eskaleer het om jou saak te ondersoek.
Die Virseker Span
Virseker's reply25 Nov 2024, 10:16
Official
Goeie dag Stephan
Ons erken ontvangs van jou klagte.
Neem asseblief kennis dat ons jou navraag na die betrokke departement eskaleer het om jou saak te ondersoek.
Die Virseker Span
Neem asseblief kennis dat ons jou navraag na die betrokke departement eskaleer het om jou saak te ondersoek.
Die Virseker Span
SvdW
Stephan van der Walt's updateReviewer Update
26 Nov 2024, 17:13Hallo, ek wag nosteeds vir die herstelwerke. Stuur asb. Afrikaanssprekende mense om die herstelwerke so spoedig as moontlik te doen. Ek gaan die geleentheid opneem met die toepaslike ombudsman .
SvdW
Stephan van der Walt's update26 Nov 2024, 17:13
Reviewer Update
Hallo, ek wag nosteeds vir die herstelwerke. Stuur asb. Afrikaanssprekende mense om die herstelwerke so spoedig as moontlik te doen. Ek gaan die geleentheid opneem met die toepaslike ombudsman .