CB
Cindy B
1 reviews | Active since Oct 2022
10 Feb 2025, 14:58
0 stars!!!
As ek n 0 ster kon gee het ek..... Na amper 2 weke wat my dishwasher se eis in gesit is, 8s daar eers 8emand gestuur om n ver**** te kan doen en daarna weer meer as n week gewag. Nadat my man hulle toe nou maar vir die hoefeelste keer gebel het is daar gese dis weerligskade(wat onmoontlik is 2ant daar was nie eers weerlig nie) en my bybetaling is ver meer as die helfde van die uitbetaling bedrag? Wat help dit jy betaal vir huis inhoud versekering as jy nie eers jou items kan vervang nie. Absoluut pateties
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Virseker's replyOfficial
10 Feb 2025, 15:03Goeie dag Cindy
Ons erken ontvangs van jou klagte en vra om verskoning vir enige ongerief wat aan jou veroorsaak is.
Ons span sal met jou in ****ak wees om jou bekommernisse te bespreek en hierdie saak sal so gou moontlik na die betrokke departement geëskaleer word.
Groete,
Die Virseker Span

Virseker's reply10 Feb 2025, 15:03
Official
Goeie dag Cindy

Virseker's replyOfficial
10 Feb 2025, 21:49Hallo Cindy
Gee ons asseblief jou Eeisnommer sodat ons jouu verder kan bystaan.
Groete,
Die Virseker Span
Gee ons asseblief jou Eeisnommer sodat ons jouu verder kan bystaan.
Groete,
Die Virseker Span
Virseker's reply10 Feb 2025, 21:49
Official
Hallo Cindy