1 reviews | Active since Apr 2014
DIENS ONAANVAARBAAR
Ek het aansoek gedoen vir 'n t****e lyn op my ****rak. Alles het baie goed gegaan en Virgin Mobile was baie gretig om die ****rak te verkoop.... maar daarna is dit net 'n gesukkel.
Ek het vinnig my nuwe foon gekry... maar met die verkeerde sim kaart ???
Toe moes ek 5 werksdae wag vir 'n nuwe sim kaart... nou kan ek nogsteeds nie foon gebruik nie want ek kry 'n \error"wat s? not registered. Ek het inges***el & daar is vir my gese ek moet 48h wag & dan sal ek die foon kan gebruik. Toe ook nie.
Ek het nou vandag 5 keer gebel en gevra dat ek deurges***el word na die kansellasie afdeling... ek hou elke keer 10 min aan & sit dan neer. Toe word daar vir my gese bel 126... maar ook by die nommer is daar nie 'n opsie vir kansellasie van ****rak nie.

Virgin Mobile moet my ****ak dat ek die ****rak kan kanselleer - hul kan daai nuwe foon kon haal & alles kanselleer! """
Thank you for taking my call and for allowing us the opportunity to resolve your complaint.
I confirm that the sim swap has been processed and the new number is now connected to the network.
Once again we apologise for the inconvenience.
Regards
SMT