bE
botha E
1 reviews | Active since Jun 2012
07 Sept 2022, 19:12
100% Satisfaksie
Ek is met Vantage al 43 maande en dit was die beste skyf ooit. Ek is so opgewonde om te sien ek nader die einde van die proses met my skuld wat al hoe minder word. Ek is tot dusver spoedig gehelp met elke vraag wat ek gehad het en ek dink Vantage debt management is die heel beste!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)