CC
Cecile C
1 reviews | Active since Nov 2020
17 Nov 2020, 12:23
NIEMAND HELP NIE !
Goeiedag
End September word daar n debiet order van R750 van my rekening afgetrek
Ek gaan dadelik na FNB - hulle kan my nie help nie, ek moet VVM ****ak
Ek ****ak VVM - hulle weet ook nie, ek moet Edgars ****ak
Edgars kan ook nie help nie - my edgars rekening is maar R300
Na vele oproepe , e posse en persoonlike besoeke is ek nog nie gehelp nie
Dis asof elkeen net die skuld op die ander pak en ek sit met n R750 ongemagtigde debiet order op my rekening
Kan IEMAND help ???
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)