JH
Johan H

1 reviews | Active since May 2019

06 May 2019, 19:48

VHI - ****rak onder valse voorwendsels verkwansel

Vacation Hub International is die grootste *****s wat ek nog ooit in my lewe teegekom het. Hulle vertel jou mooi storietjie net om hulle strooi aan jou afgesmeer te kry en dan wanneer jy deur die ****rakte lees en besef dat hulle jou **** en jy wil kanseleer dan kom hulle met stories om "na jou ****rak te kyk".

VHI se Dean Brown, die agent wat ons gesien het, het te vertel gehad dat ons op die paket waarop ons inteken, 3 vakansies per jaar VERNIET gaan kry. Op die ****rak is dit net vir af****, n sekere persentasie. Ek en my vrou het die man seker 6 keer gevra of hy seker is die vakansies is verniet, en elke maal het hy dit bevestig.

Die mense beter seker maak dat hulle die ****rak kanseleer, en my skriftelik daarvan in kennis stel. In n land met so baie korupsie het hulle nog steeds die cheek om hardwerkende mense uit te buit.

0
Replies (3)
JH
Johan H's update06 May 2019, 19:50
Reviewer Update
Die is net n 1 ster.... want mens kan nie geen ster kies nie.
JH
Johan H's update06 May 2019, 19:54
Reviewer Update
VHI kan die review maar weer verwyder, so veel kere as wat julle wil.... maar ek sal seker maak dat daar ten minste 2x per week n slegte review van julle gepost sal word
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply07 May 2019, 08:55
Official
Dear Member 

We regret your complaint and will do a full and thorough investigation.  We will contact you shortly to make sure that you receive feedback on all your concerns. 

Kind Regards 
Member Liaison Team