bb
baile.botes baile.botes

1 reviews | Active since Jan 2017

09 Oct 2018, 15:37

Vacation Hub International. Leticia Johnstone

Ek het die voorreg gehad om met Leticia Johnstone van VHI te onderhandel aangaande my lidmaatskap asook 'n gratis vakansie in Thailand.

Sy was uiters behulpsaam, vrolik en opgeruimd. Sy het eindelose geduld met my gehad, en my met elke nodige en onnodige probleem gehelp. Sy het regtig die ekstra myl geloop. Sy is werklik 'n aanwins vir haar firma, en ek vertrou sy gaan nog groot hoogtes in haar loopbaan bereik

Baie dankie Mev. B Botes (Springs)

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply09 Oct 2018, 16:31
Official

Dear Member

Thank you for your compliment, we really appreciate your feedback.

Kind Regards

The Member Service Team