1 reviews | Active since Jun 2017
Uitstekende diens
<p>Ons het bespreek na Mauritius en Perth en daarna weer terug na Mauritius. Suleilah het oulik Afrikaans en Engels gepraat met my dogter in Perth. Sy was baie vriendelik en het die beste diens en af****te gegee. Ons het amper die helfde gespaar al het my man reguit gevlieg, het sy nog steeds die beste tariewe gekry. Sy het die moeite gedoen om al die vlugte van die vers****ende familie lede apart te bespreek en baie geduld betoon. Die vervoer dienste wat sy bespreek het was uitstekend en het ons vakansie baie gemaklik gemaak. Die hotel was van die vriendelikste en beste diens wat ons nog ooit gekry het. Die kos was ook heerlik. Baie dankie dat julle die diens lewer wat julle belowe. </p>
Liewe Mnr en Mev Bezuidenhout
Ons geniet dit baie as ons lede so lekker rond reis en dat julle die lidmaatskap so veel geniet. Dit is waarvoor ons bestaan, om ons lede so gelukkig te sien.
Vriendelike Groete
Kliente Dienste Span
Liewe Mnr en Mev Bezuidenhout
Ons geniet dit baie as ons lede so lekker rond reis en dat julle die lidmaatskap so veel geniet. Dit is waarvoor ons bestaan, om ons lede so gelukkig te sien.
Vriendelike Groete
Kliente Dienste Span
