sB
sonja B

1 reviews | Active since Oct 2015

07 Oct 2015, 10:47

Uitstekende diens

Jou hulp word baie waardeer. Jy is so bereidwillig en die feit dat jy die tyd met my spandeer het vandag om deur alles te gaan.<br> <br> Dankie vir jou geduld. Ek het reggekom met die maklike vorm om in te vul op julle webtuiste, danksy jou hulp

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 15:44
Official

Plesier