HB
Henk B
1 reviews | Active since Apr 2016
19 Apr 2016, 09:01
Uitsteekende Dienste
Baie, baie dankie vir al jou geduld en jou belangstelling om uit jou pad te gaan om my te help en aan my al die inligting te verskaf. Jy het uitsonderlike baie geduld, selfs al het ek jou twee keer ges***el en baie van jou tyd opgeneem om my te help. Jy is voorwaarlik n aanwins vir VHI. Hou aan met jou goeie diens lewering en die mooi gedrag waarmee jy my gehelp het. Jy is n ster duisend!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Vacation Hub International's replyOfficial
04 Sept 2017, 14:43Thank you
Vacation Hub International's reply04 Sept 2017, 14:43
Official
Thank you
