1 reviews | Active since May 2016

06 May 2016, 11:07

Uitsteekende diens

My lid nommer is 500609 en ek wil graag vir Elsabe komplimenteer vir die wyse waarmee sy gehelp en met die hantering van die navraag wat ek gehad het. Sy was vriendelik en baie behulpsaam en `n aanwins vir VHI.

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 17:02
Official

Thank you