MA
Magda A

1 reviews | Active since Jun 2016

03 Jun 2016, 07:39

Uitsonderlike kliente diens lewering

<p>Elsabe, dankie, dankie, dankie!!! Dankie vir die moeite wat jy vir ons gedoen het sodat ons ons lidmaatskap kan bekostig en behou. Ek is vol vertroue dat ons van hier af aan ‘n gemeenskaplike aangename en voordelige verhouding sal he. Baie dankie weereens vir alles wat jy vir ons gedoen het en die onmiddelike terugvoering wat jy gegee het vir ons.</p>

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 17:01
Official

Thank you