JS
Johann S
1 reviews | Active since Nov 2017
21 Aug 2019, 11:29
Terug voering vir ons veblyf in Namibia
Dankie, VHI vir al jul behulpsaamheid met ons verblyf in Namibia. Ons was skoon verras met die akkommadsie en alles was puik gereel toe ons daar kom. Ons het geen probleme gehad nie, en ook die dame wat ons bepsrekings hanteer het was uiters behulpsaam en het nooit geklint of ons haar te veel pla nie . Baie dankie ons sal in die toekoms weer van julle gebruik maak Lekker dag. Ria schulz
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Vacation Hub International's replyOfficial
21 Aug 2019, 12:17Dear Member
Thank you for your compliment, we really appreciate your feedback.
Kind Regards
The Member Liaison Team
Vacation Hub International's reply21 Aug 2019, 12:17
Official
Dear Member
Thank you for your compliment, we really appreciate your feedback.
Kind Regards
The Member Liaison Team
