PS
Petrus S
1 reviews | Active since Jun 2015
08 Jun 2015, 14:53
Spoedige terugvoer

Baie dankie Hannelie vir al jou hulp. Jy het terugkom in die tydperk afgespreek en al jou beloftes nagekom. Die navraag is nou opgelos en ons is baie dankbaar vir jou hulp

Ons kan sien dat julle maatskappy regtig vir mense omgee een elke saak op sy meriete hanteer.

baie baie dankie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Vacation Hub International's replyOfficial
31 Aug 2017, 11:17Baie dankie
Vacation Hub International's reply31 Aug 2017, 11:17
Official
Baie dankie