AB
Annette B

1 reviews | Active since Jun 2016

21 Jun 2016, 14:19

Spoedige Diens

<p>Ons is al 'n paar jaar lede van VHI en het al verskeie reise deur hulle gereël. Onlangs moes ek baie dringend (met net 'n dag kennisgewing) Durban toe gaan en het hulle in desperaatheid ge****ak. My vliegkaartjie, huurmotor en verblyf is binne 'n dag gereël. Ek sou dit self nie so vinnig kon reël en is so dankbaar vir hulle vinnige reaksie en effektiwiteit. Baie dankie vir julle behulpsaamheid en profesionaliteit. </p>

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 16:58
Official

Thank you