FD
Fred D

1 reviews | Active since Sept 2015

19 Nov 2015, 19:19

Refuse to pay back my deposito after they ask for

Hi Elsabe<br> Hoekom moet ek betaal Mark het gese ek kan enige tyd kanseleer wat ek gedoen het en julle het gese julle sal my deposito terug betaal julle het gesloer met die kanselasie proses en ek werk nie ek het vir julle al my papierwerk my Retrechment en alles gestuur hoe verwag julle moet ek betaal as ek niks ge aktiveer het as lidmaat nie betaal net asb my deposito vir my terug ek wil nie te doen he met *****s nie want ek gaan defenitief die ding verder vat betaal niet my geld vir my terug asb.As Mark my nie forseer het om die vorm te teken nie sou dit nie so gewees het nie hy het gese hy hou die goed terug todat ek hom laat weets as ek werk gekry het.<br> Dit wys jou net hoe oneerlik is al die mense van VHI hoe kan mense van jul dienste gebruik maak as julle so oneerlik is asb Peter die probleem moet ernstig na gekyk word hulle loop die mense in en maak valse beloftes teenoor hulle mense voer die komplein uit sodat die ding gestop kan word ek was gedwing om te teken nadat hulle gratis naweke belowe het toe ek vra vir die kaarte wat gratis is toe gee hulle vir my vorms om te teken nadat ek uitdruklik vir Mark gese het ek is Retrench en ek werk nie toe se hy hulle sal die goed hou t

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 16:14
Official

Resolved