AV
Ansie V
1 reviews | Active since Jul 2015
31 Jul 2015, 12:31
Puik Diens en Fantastiese Pryse
Vele vakansies is reeds gereel deur Ronell en haar diens is so puik dat vakansies nou 'n instelling geword het. Haar diens is FLINK & EFFEKTIEF en sy verkry FANTASTIESE pryse wat elke vakansie die moeite werd maak!

Tariewe wat sy vir ons kry is tot 75% goedkoper as die gewone tariewe! BEKOSTIGBAAR! Bykomende dienste soos VLIEGPRYSE & KARHUUR PRYSE is maar net nog 'n GRATIS diens wat sy met welslae mee help!

Sy is ook baie vining om op emails te reageer. Dis iets wat skaars geword het.Indien ons vra vir 'n sekere plek of dorp is Ronell baie vining om te reageer. Sy gee ook dan fantastiese alternatiewe opsies indien ons nie die verlangde plek kan kry nie

Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Vacation Hub International's replyOfficial
01 Sept 2017, 15:24Baie dankie !
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 15:24
Official
Baie dankie !