HB
Heila B
1 reviews | Active since Jun 2018
06 Jun 2018, 13:40
P.uik diens
Ek wil graag van die geleentheid gebruik om dankie te se vir die goeie diens wat ek ontvang het deur die dame wat by Vacation Hub International werk . Haar naam is Faranaas Moller , wat n vriendelike en behulpsame mensie. Nogmaals baie dankie vir jou puik diens ons is nuwe lede van julle en ek hoop om in die toekoms net sulke uitstekende diens te kry.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Vacation Hub International's replyOfficial
06 Jun 2018, 17:20Dear Member
Thank you for your compliment, we really appreciate your feedback.
Kind Regards
The Member Service Team
Vacation Hub International's reply06 Jun 2018, 17:20
Official
Dear Member
Thank you for your compliment, we really appreciate your feedback.
Kind Regards
The Member Service Team
