1 reviews | Active since Jun 2017
Op permanente vakansie

Met ons lidmaatskap is ons op permanente vakansie. Die dames daar het vir ons elke maand iewers bespreek. Met die af****te wat ons kry is dit so bekostigbaar en kan ons nou lekker rond reis.

Ons het in Junie by Mapalengwe gekuier en daarna lekker by Pebble Beach. Dit was heerlik en die strand baie ontspannend. Volgende gaan ons lekker by Dikholo kuier. In September gaan ons Ngwenya lodge toe. Alles met meer as die helfde minder as wat ons self sou betaal het.

Baie dankie almal vir die goeie diens en fantastiese pryse.

Liewe Mnr en Mev Verster
Dit is altyd wonderlik om te hoor hoe julle die lidmaatskap en rondloop geniet.
Veilig reis.
Kliente Dienste Span
Liewe Mnr en Mev Verster
Dit is altyd wonderlik om te hoor hoe julle die lidmaatskap en rondloop geniet.
Veilig reis.
Kliente Dienste Span