PN
Petrus N

1 reviews | Active since Jul 2017

19 Jul 2017, 15:55

Ons droom van n bootreis is bespreek

Ons kan nie genoeg dankie se vir Suleilah se hulp met ons Europa toer nie. Ons het sulke goeie diens gekry en baie groot besparings.

Ons genieg ons lidmaatskap en hoe dit ons lewe regtig beter maak. Dankie vir all julle hulp en vriendelikheid. Groete van die Niewoudts

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply20 Jul 2017, 10:05
Official

Liewe Mnr en Mev Niewoudt

Dankie vir die terugvoering en al die komplimente, dis wonderlik om te hoor hoe julle dit geniet het.

Vriendelike Groete

Kliente Dienste Span