EP
Elize P
1 reviews | Active since Dec 2015
11 Dec 2015, 14:19
Net 'n Kort Dankie
Hiermee net n kort dankie vir die uitstekende diens wat jy gelewer het met die vakansie wat jy vir ons gereel het. Buiten die feit dat ek R11000 gespaar het op n heerlike vakansie in die Drakensberge is dit n aangename verassing as n mens julle ****ak en die persoon weet dadelik met wie sy praat. Dit is gewoonlik vir ons n groot krisis om n rolstoel vriendelike eenheid te vind en jy het die proses so professioneel en met deernis hanteer dat dit regtig net n plesier was om met jou besigheid te doen
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Vacation Hub International's replyOfficial
01 Sept 2017, 15:24Thank you
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 15:24
Official
Thank you
