GK
Gloudien K

1 reviews | Active since Dec 2015

03 Dec 2015, 10:48

My besoek in die Kaap was heerlik

<br> Ek het heerlik in die Kaap gekuier, dankie vir al die werk. Dankie dat ek ook by julle 'n draai kon maak en dat julle soveel tyd spandeer het om my te help met die planne volgende jaar.<br> <br> Julle ervaring en kennis is gerustellend en word opreg waardeer

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 16:31
Official

Thank you