1 reviews | Active since Jun 2017
verkoop van VHI lidmaatskap.
<p>Oppas vir VHI verkoopsmanne</p> <p>Errol vd Westhuizen en Russel het my belowe as ek n Member word kan ek vliegtuigkaartjies na Brisbane kry R8 450pp vir 1 Okt. en terug 12 Okt. Nou dat ek VHI s***el wil hulle vir my vliegkaartjies gee R15 000pp en Errol en Russel is ****rloos en hulle kan nie vir jou hul ****ak no gee nie. Publiek moet oppas hulle jok vir jou en maak beloftes soos my vliegtuigkaartjies vir R8 450pp .Errol het nogal vir my gese as ek sukkel moet ek net die kantoor bel en hulle sal hom inlig dat ek gebel het en hy sal die saak hanteer. VHI loop dieselfde pad as Flexi Club ens.</p> <p>Ongelukkige lid wat glad nie VHI kan aanbeveel nie mense bly weg julle gaan dieselfde stel aftrap as ek jy gaan jou geld verloor en geen waarde kry nie.</p> <p>Tot op hede kan ek nie gehelp word nie uiters swak diens</p>
Dear Member
We regret your complaint and will do a full and thorough investigation. We will contact you shortly to make sure that you receive feedback on all your concerns.
Kind Regards
Member Liaison Team

Nog steeds ongelukkige oor VHI Lidmaatskap
Na vele oproepe kry geen hulp oor vlugkaartjies wat Errol en Russel gese het dat ek vliegtuigkaartjies kon kry vir R 8 450pp maar steeds kry ek geen hulp. Belofte was vir Quantas lugredery wat moet mens doen om gehelp te word. Kaartjies wat VHI se ek moet betaal is R15 021,29 en R12 199,29. So VHI help my asb julle verkoopskonsultante doen skade aan julle produk. Mense wat belangstel in die produk julle gaan die selfde stel aftrap as ek oppas

Terugvoering van VHI
Elsabe (Liason) het my laat weet hulle is besig met my saak . Hulle sal teen Dinsdag vir my kan antwoord met my probleem van die vlugkaartjies. So teen Dinsdag sal ek weet of ek n gelukkige VHI lid sal wees. Ek glo en vertrou VHI sal die probleem kan oplos

Nog geen hulp van VHI
Nog geen hulp van VHI
Ek het sopas my Brisbane akkomodaise met Miranda bespreek. Sy het goeie af****te aangebeid en ek was baie tevrede met haar diens.