SB
Sanet B

1 reviews | Active since Sept 2015

25 Jul 2017, 14:25

Meer as 70% bespaar

<p>Baie dankie vir die vriendelike en behulpsame diens. Ons is vinnig gehelp in Afrikaans, waaroor ek baie bly was en het 'n bespreking by Dikhololo vir 'n baie lae prys bespreek. Shilane is pragtig en ek sal graag weer met haar wil praat.</p>

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply26 Jul 2017, 08:41
Official

Baie dankie Mev Bezuidenhout

Die terugvoering is altyd goed om te hoor.

Vriendelike Groete

Kliente dienste span