JH
Johann H

1 reviews | Active since Feb 2016

24 Feb 2016, 12:35

Kansellasie van ****rak

1. 05/09/15 Sluit 'n ooreenkoms met VHI in Kroonstad.
2. 06/09/15 Kanselleer ooreenkoms per e-pos na [Email Removed]
3. 07/09/15 Pos brief van 06 September per geregistreerde pos na PO Box 1912 Somerset-West
4. 10/09/15 Versoek per e-pos erkenning van kansellasie.
5. 14/09/15 Faks my brief van 06 September na ***.
6. 14/09/15 Stuur brief van 06 September na [Email Removed]
7. 17/09/15 Bel vir Hannalie by ***. Nicol laat weet Hannalie sal my bel.
17/09/15 Bel weer na ***. Nicol gee boodskap van Hannalie:
\ my ooreenkoms is nog nie ontvang nie\"
8. Ontvang geen terugvoer van VHI op my korrespondensie nie.
9. Stoporder tree in werking November 2015. "

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply04 Sept 2017, 15:13
Official

Resolved