1 reviews | Active since Aug 2019
JM BURGER
Vacation Hub International weier om R9.551 aan my terug te betaal nadat my lidmaatskap binne 2 dae gekanselleer is. VHI het 'n amptelike dokument gestuur dat die geld binne 60 dae terugbetaal sal word. Ek is 73 jaar oud en sukkel al sedert 22 Maart 2019. Nou verwag VHI 'n amptelik brief van my bank dat die geld nie aan my deur die bank terugbetaal sal word nie en die bank weier om so 'n brief uit te reik - dis teen hulle beleid. Die geld is op my oortrokke bankrekening betaal. My pensioen van R7.500 word feitlik net so aan verblyf bestee. Ek het reeds 'n beedigde verklaring aan VHI gestuur en 'n amptelike bankstaat wat toon dat die bedrag betaal is en as 'settled' afgehandel is. Ek kan nie bekostig om die geld te verloor nie !
We regret your complaint and will do a full and thorough investigation. We will contact you shortly to make sure that you receive feedback on all your concerns.
Kind Regards Member Liaison Team
We regret your complaint and will do a full and thorough investigation. We will contact you shortly to make sure that you receive feedback on all your concerns.
Kind Regards Member Liaison Team
We have done a full investigation.
We await the letter as requested on email dated 07 August 2019.
Kind Regards
Member Liaison Team
We have done a full investigation.
We await the letter as requested on email dated 07 August 2019.
Kind Regards
Member Liaison Team