MP
Marinda P

1 reviews | Active since Mar 2010

18 Sept 2018, 14:31

VHI

<p>&nbsp;Vertel vir jou oor die foon wat ek gelukkig gerecord het dat jy jou prys moet gaan afhaal by die venue naaste aan jou. Kom jy daar luister jy na 'n proposal en vertel vir jou om dadelik R9100 te betaal en daarna R1688 vir 24 . As jy se jy en jou man wil dit eers bespreek dan is die agent summier ongeskik met jou. Jou kastige voucher word in jou hand gestop vir jou gratis vakansie waarvoor hulle jou dan gebel het. Gaan jy op die website is jou nr's reeds gevat. Wys jou net hoe ***** hierdie mense is. Ek gaan dit verseker oral op media verkondig om mense te waarsku teen hulle ****. Ek sal die rekord van die gesprek ook opsit sodat die mense weet die kastige Horison groep is eintlik VHI</p>

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply20 Sept 2018, 08:58
Official

Dear Member

We regret your complaint and will do a full and thorough investigation. We will contact you shortly to make sure that you receive feedback on all your concerns.

Kind Regards

Member Liaison Team