SB
Susan B

1 reviews | Active since Jul 2017

21 Jul 2017, 10:19

Groot besparing is fantasties

<p>Ek was regtig verbaas hoe maklik dit is om te bespreek . Ek het die uitstekende aanbod van Mabalingwe gekry teen meer as 70% af. <br /><br />Ek het vinnig teruvoering gekry en alles was gou bevestig. Dit is n plesier om met sulke mense te werk. Dankie julle. </p>

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply24 Jul 2017, 10:40
Official

Baie dankie Mev Barnard

Dis wonderlik om sulke terugvoering te kry.

Vriendelike Groete

Kliente dienste