MN
Marika N

1 reviews | Active since Aug 2016

25 Aug 2016, 14:49

Goeie telefoniese dienste

<p>Elsabe, nogmals vele dankies vir al jou geduld en moeite om al my vragies so mooi te beantwoord en dit nogal met die grootste vriendelikheid. Dis min dat n mens sulke goeie diens ontvang deesdae oor die telefoon. Jy is inderdaad n ster duisend!</p>

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 16:40
Official

Thank you