EG
Elizabeth G

1 reviews | Active since Jun 2015

18 Aug 2015, 09:25

Goeie diens

<br> Baie dankie dat jy my so mooi help. Jou opregte bekommernis oor ons en bereidwilligheid om ons te help is darem fantasties. Hou so aan. Ons geniet ons lidmaatskap omdat jy die beste vir ons doen. Die vlugte aanvraag is vinnig gestuur en ons wag op die kwotasies.

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 14:58
Official

Groot plesier !