CT
Carel T
1 reviews | Active since Jul 2015
03 Aug 2015, 15:24
Dienste gelewer soos belowe
Ek wil net weer noem hoe impressed ek is met julle diens en dat julle so vinnig na 'n mens terugkom. Kaylene het my gehelp en toe sy die vlugte weer check het ek dit nog goedkoper gekry. Sy wou die verskil vir my refund maar toe vra ek vir jou.<br> <br> Ek wou graag dat julle die gelde moet gebruik om vir julle iets te koop om dankie te se en toe se jy julle het nie geskenke nodig nie want julle gee die diens wat ek verdien. Waar het jy al ooit gehoor mense se nee vir geskenke omdat hulle trots is op hulle diens. Dis fantasties! <br> <br> Julle is baie goeie mense.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Vacation Hub International's replyOfficial
01 Sept 2017, 15:22Dankie
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 15:22
Official
Dankie
