sM
sharon M
1 reviews | Active since Jun 2015
01 Jun 2015, 12:16
Dankie vir jou flinke hulp
Ek was besonders verbaas dat jy my so gou gehelp het om my lidmaatskap uit te sorteer sodat ons dit kan gebruik om die rugby te gaan kyk<br> <br> Ons sien baie uit na die naweek en die opsies wat julle vir ons gegee het.<br> <br> Weereens baie dankie vir jou vriendelike hulp.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Vacation Hub International's replyOfficial
31 Aug 2017, 11:08Thank you for the great feedback!
Vacation Hub International's reply31 Aug 2017, 11:08
Official
Thank you for the great feedback!
