CK
Cora K
1 reviews | Active since Jun 2015
19 Jun 2015, 11:39
Dankie vir jou flinke hulp
Dis so wonderlik dat ons vriende en familie ook die lidmaatskap kan gebruik. My skoondogter kan nou saam met my seun na rugby gaan in London en dit met julle dienste en af****te.<br> <br> Julle maak dit darem maklik om die lidmaatskap te gebruik en waarde te kry daaruit.<br> <br> Baie dankie Hannelie vir al jou hulp
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Vacation Hub International's replyOfficial
31 Aug 2017, 12:49Baie dankie !
Vacation Hub International's reply31 Aug 2017, 12:49
Official
Baie dankie !
