CS
Cyril S

1 reviews | Active since Oct 2015

13 Oct 2015, 09:33

Dankie vir al jou moeite

<br> <br> Ek het binne een uur van my navraag aan jou al die opsies gekry. Jy is fantasties. Baie dankie ek het toe opsie 2 bespreek, die af****te is darem wat belowe is.<br> <br> Hou so aan met jou goeie diens en vriendelike persoonlikheid.

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 15:43
Official

Plesier