AB
Adelisa B

1 reviews | Active since Aug 2016

18 Aug 2016, 15:05

Daadwerklike dienste gelewer

<p>Ek wil net se ek het nog nooit n persoon teegekom soos Elsabe wat die wereld se geduld het. Sy was so bedagsaam, vriendelik met oneindig baie geduld. Syt het my stap vir stap verduidelik hoe die webtuiste werk, hoe om my kwotasie aanlyn aan te vra en somer my ander vrae ook beantwoord. Toe ek haar vandag weer s***el om my te help met die webtuiste was ek inderdaad verbaas om weer presies die selfde geduld, vriendelikheid en bedagsaamheid te ervaar wat ek die dag tevore ervaar het, en waar ek weer geweldig baie van haar tyd opgeneem het om my te help. Jy is in dierbare mens en n ster duisend. Dankie!</p>

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply01 Sept 2017, 16:44
Official

Thank you