AP
Anna P

1 reviews | Active since Aug 2017

24 Aug 2017, 14:51

Baie tevrede met die diens

Dankie vir Amirah hoor wat ons so goed gehelp het met ons besprekings. Die af**** en diens was baie goed en ons kon nie beter verwag het nie. Ek en my man is baie tevrede met ons lidmaatskap en wil net dankie se vir all julle hulp.

0
Replies (1)
Vacation Hub International
Vacation Hub International's reply24 Aug 2017, 15:16
Official

Liewe Mnr en Mev Pieterse

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dis altyd wonderlik om te hoor dat julle die vakansie geniet het.

Vriendelike Groete

Die Kliente Dienste Span